Laerskool Roodekrans Posbus 2152 Wilropark 1731 Hv. Wilde Amandel en Gardenia straat Roodekrans Telefoon nr: 011 764-2920 Faks nr: 011 764-2207

Monday, May 21, 2007

NUUSBRIEF 17 MEI 2007

MINI-NETBALDAG : SATERDAG 12 MEI BY LAERSKOOL DR. HAVINGA

Die 0/7's en 0/8's het met groot opgewondenheid en entoesiasme deelgeneem aan hierdie mini-netbaldag.Elke ouderdomsgroep het elk 9 wedstryde gespeel. Dit was ‘n wonderlike ondervinding vir elke speelster en het in ‘n goeie gees plaasgevind.


Lees verder...

No comments: