Laerskool Roodekrans Posbus 2152 Wilropark 1731 Hv. Wilde Amandel en Gardenia straat Roodekrans Telefoon nr: 011 764-2920 Faks nr: 011 764-2207

Monday, May 21, 2007

NUUSBRIEF 10 MEI 2007

GR. R OUPA- EN OUMATEE

Wat ‘n voorreg om deel te wees van ‘n heerlike oupa en oumadag.Die kleingoed het ons verras met spesiale liedjies en gediggies net vir oupas en oumas.Dankie mammas en al die Gr.R personeel vir die bederf met al die heerlike eetgoed en tee.Die gaskunstenaar was beslis ook iemand om na te luister.Die dag was ‘n pure oupa en ouma plesier!!

Lees verder…

No comments: